Kompetisiedatums vir 2020

 

Dink of Sink universietsdebat-kompetisie:

Die universiteitsdebat-kompetisie behels die Universiteite reg oor Suid-Afrika, en die kompetisie vir vind op 3-5 September 2020 by die Akademia-gebou in Pretoria plaas.

Kontak Nicolene Müller by nicolene.muller@afriforum.co.za vir inskrywings vir die universiteitsdebat-kompetisie.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!