Dink of Sink- interne onvoorbereide universiteitsdebatkompetisie:

Die entoesiasme van hoërskoolleerders wat aan Dink of Sink deelneem, het só toegeneem dat AfriForum in 2017 ook ’n universiteitsbeen vir die kompetisie geskep het.

Die kompetisie vind in Pretoria plaas en strek oor twee dae. Daar vind eers uitdunrondtes plaas, daarna uitkloprondtes en uiteindelik ’n finaal om die beste universiteitsdebatspan in die land te kroon.

Tydens hierdie kompetisie word die Britse parlementêre debatstyl gevolg en studente neem in spanne van vier elk deel.

Universiteitsdebatkompetisie Inskrywingsvorm

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • Universiteit besonderhede*
  • Koerieradres*
  • Die spreker 1*
  • Die spreker 2*
  • Die spreker 3*
  • Die spreker 4*
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!