Dink of Sink-skoledebatkompetisie

Die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vind jaarliks by ons gasheerskole in ses provinsies in Suid-Afrika plaas.

AfriForum wil in samewerking met Dink of Sink se gasheerskole en mediavennote die inisiatief voortsit deur die skoledebatskompetisie aan te bied.

Die doel van die debatskompetisie is om leerders die geleentheid te gee om aan debatvoering deel te neem. Daar vind verskeie provinsiale uitdunne deur die jaar plaas en die finaal vind in die vierde kwartaal in Centurion, Pretoria plaas. Die wenspanne van elke provinsie dring deur na die finaal waar die uitkloprondtes en Dink of Sink se nasionale finaal plaasvind om die land se beste onvoorbereide debatteerders aan te kondig.
Elke wenspan sal heerlike pryse ontvang.

Uitslae

Junior kategorie 2022:

1. Helpmekaar-kollege (Noordstreek- en nasionale wenners)
2. Hoër Meisieskool Bloemhof (Suidstreek- en nasionale naaswenners)
3. C&N Sekondêre Meisieskool Oranje (Sentraalstreekwenners)
4. Hoërskool Louis Trichardt (Verrenoordstreekwenners)

Senior kategorie 2022:

1. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Noordstreek en nasionale wenners)
2. Hoërskool Durbanville (Suidstreek- en nasionale naaswenners)
3. Hoërskool Pietersburg (Verrenoordstreekwenners)
4. C&N Sekondêre Meisieskool Oranje (Sentraalstreekwenners)

Dink of Sink-onvoorbereide skoledebatkompetisie se sentraalstreek uitdunrondte
Junior wenners: C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Junior naawenners: Hoërskool Witteberg
Senior wenners: C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Senior naaswenners: Hoërskool Jim Fouché

Dink of Sink-onvoorbereide skoledebatkompetisie se verre noordstreek uitdunrondte
Junior wenners: Hoërskool Louis Trichardt
Junior naawenners: Hoërskool Merensky
Senior wenners: Hoërskool Pietersburg
Senior naaswenners: Hoërskool Pietersburg

Nasionale finaal:
Junior kategorie wenners 2017: Hoërskool DF Malan
Junior kategorie naaswenners 2017: Helpmekaar Kollege
Seniors kategorie wenners 2017: Hoërskool Nelspruit 
Senior kategorie naaswenners 2017: Hoërskool DF Malan

Junior kategorie wenners 2018: Hoër Meisieskool Bloemhof
Junior kategorie naaswenners 2018: C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Seniors kategorie wenners 2018: Paul Roos Gimnasium
Senior kategorie naaswenners 2018: Hoërskool Noord-Kaap

Junior kategorie wenners 2019: Afrikaans Hoër Meisieskool
Junior kategorie naaswenners 2019: Hoër Meisieskool Bloemhof
Seniors kategorie wenners 2019: Afrikaans Hoër Seunskool
Senior kategorie naaswenners 2019: Paul Roos Gimnasium

Junior kategorie wenners 2021: Afrikaans Hoër Meisieskool
Junior kategorie naaswenners 2021: Afrikaans Hoër Seunskool
Seniors kategorie wenners 2021: Helpmekaar Kollege
Senior kategorie naaswenners 2021: Helpmekaar Kollege

Junior kategorie wenners 2022: Helpmekaar Kollege
Junior kategorie naaswenners 2022: Hoër Meisieskool Bloemhof
Seniors kategorie wenners 2022: Afrikaans Hoër Meisieskool 
Senior kategorie naaswenners 2022: Hoërskool Durbanville

Junior kategorie wenners 2023: Hoërskool Durbanville
Junior kategorie naaswenners 2023: Afrikaans Hoër Meisieskool
Seniors kategorie wenners 2023: Afrikaans Hoër Seunskool
Senior kategorie naaswenners 2023: C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Juniorkategoriewenners 2024: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Juniorkategorienaaswenners 2024: Hoërskool Durbanville
Seniorkategoriewenners 2024: Helpmekaar Kollege
Seniorkategorienaaswenners 2024: Hoërskool Nelspruit

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!